langmouhemp [boodskap #135647] |
So, 07 Februarie 2021 11:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
langmouhemp
Afbreking: lang•mou•hemp
Samestelling: lang + mou + hemp
Selfstandige naamwoord: langmouhemp
Meervoud: langmouhemde
Verkleinwoord: langmouhempie
Meervoud van verkleining: langmouhempies
Betekenis:
• 'n Hemp met lang moue.
Gebruik:
• Dis koud buite, trek eerder 'n langmouhemp aan.
Antoniem:
• kortmouhemp
Vertaling:
Engels: long-sleeved shirt
Nederlands: shirt met lange mouwen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|