Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » innovasie
innovasie [boodskap #135646] So, 07 Februarie 2021 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
innovasie
Afbreking: in•no•va•sie


Selfstandige naamwoord: innovasie
Meervoud: innovasies

Betekenis:
• Iets nuuts wat geskep of ontwikkel is; 'n vernuwing wat ingevoer word.

Gebruik:
• Aanvanklik neem slegs die vroeë gebruikers die innovasie aan, dan volg die meerderheid totdat die innovasie algemeen in gebruik is.

Sinoniem:
• baanbrekerswerk
• nuwigheid
• uitvinding
• uitvindsel

Verwant:
• innoveer
• innoveerder
• innoverend
• innovering

Vertaling:
Engels: innovation
Nederlands: innovatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: administrasie
Volgende onderwerp: langmouhemp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 14:20:06 MGT 2024