administratief [boodskap #135644] |
So, 07 Februarie 2021 09:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
administratief
Afbreking: ad•mi•nis•tra•tief
Byvoeglike naamwoord: administratief
Attributief: administratiewe
Betekenis:
• Wat op administrasie betrekking het.
Gebruik:
• Pretoria is die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika.
Sinoniem:
• beherend
• bestuurlik
• klerklik
• reëlend
Afkorting:
• admin.
Afgelei:
• administratiefreg
• administratiefregtelik
Vertaling:
Engels: administrative
Nederlands: administratief
Bywoord: administratief
Betekenis:
• Met betrekking tot administrasie.
Gebruik:
• België is 'n federale land wat administratief in geweste en gemeenskappe verdeel word.
Vertaling:
Engels: administrative
Nederlands: administratief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|