aanraai [boodskap #135643] |
So, 07 Februarie 2021 09:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanraai
Afbreking: aan•raai
Samestelling: aan + raai
Werkwoord: raai aan, aanraai
Verlede tyd: het aangeraai
Betekenis:
• Van advies of raad voorsien.
Gebruik:
• Ek sal jou nie aanraai om dit te doen nie.
Sinoniem:
• aanbeveel
• aanmaan
• aansê
• adviseer
• maan
• raadgee
• voorstel
• waarsku
Antoniem:
• afraai
Afgelei:
• aanraaiing
Vertaling:
Engels: to advise, suggest, recommend
Nederlands: aanraden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|