Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » optog
optog [boodskap #135641] Sa, 06 Februarie 2021 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
optog
Afbreking: op•tog
Samestelling: op + tog


Selfstandige naamwoord: optog
Meervoud: optogte
Verkleinwoord: optoggie
Meervoud van verkleining: optoggies

Betekenis:
• 'n Groep mense wat vir 'n bepaalde doel iewers heen beweeg.

Gebruik:
• Duisende betogers het aan 'n vreedsame optog deur die dorp se strate deelgeneem.

Sinoniem:
• betoging
• deurmars
• gevolg
• kavalkade
• opmars
• prosessie
• stoet
• verbymars

Afgelei:
• optogganger
• protesoptog

Vertaling:
Engels: parade, procession
Nederlands: optocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: armslinger
Volgende onderwerp: motreën
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:47:13 MGT 2024