armslinger [boodskap #135640] |
Sa, 06 Februarie 2021 11:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
armslinger
Afbreking: arm•slin•ger
Samestelling: arm + slinger
Selfstandige naamwoord: armslinger
Meervoud: armslingers
Verkleinwoord: armslingertjie
Meervoud van verkleining: armslingertjies
Betekenis:
• Slinger om die nek om 'n gebreekte of beseerde arm te ondersteun.
Gebruik:
• Die dokter het gesê dat ek die armslinger vir 3 weke lank moet dra.
Sinoniem:
• armhangverband
• mitella
Verwant:
• armspalk
Vertaling:
Engels: arm sling
Nederlands: mitella
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|