spysvertering [boodskap #135639] |
Sa, 06 Februarie 2021 10:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spysvertering
Afbreking: spys•ver•te•ring
Samestelling: spys + vertering
Selfstandige naamwoord: spysvertering
Meervoud: spysverterings
Verkleinwoord: spysverterinkie
Meervoud van verkleining: spysverterinkies
Betekenis:
• Die omsetting van kos in die voedingstowwe wat 'n organisme benodig.
Gebruik:
• Spysvertering begin by die mens in die mond, waar die voedsel gekou en met speeksel vermeng word.
Sinoniem:
• indigestie
Afgelei:
• spysverteringsap
• spysverteringsensiem
• spysverteringskanaal
• spysverteringsproses
• spysverteringstelsel
• spysverteringsteuring
• spysverteringstoring
Vertaling:
Engels: digestion
Nederlands: spijsvertering
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|