soepel [boodskap #135635] |
Sa, 06 Februarie 2021 08:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soepel
Afbreking: soe•pel
Byvoeglike naamwoord: soepel
Vergrotende trap: soepeler
Oortreffende trap: soepelste
Attributief: soepel, soepele
Partitief: soepels
Betekenis:
• Wat maklik gebuig, beweeg of aangepas kan word.
Gebruik:
• Die spiere kan deur oefening sterk en soepel gehou word.
Sinoniem:
• aanpasbaar
• akrobaties
• buigbaar
• buigsaam
• elasties
• grasieus
• lenig
• loslittig
• losserig
• ontspanne
• plasties
• slangagtig
• slank
• slap
• smedig
• vloeiend
• vormbaar
Antoniem:
• styf
Afgelei:
• soepelheid
Vertaling:
Engels: supple, flexible, pliable, adaptable, lithe
Nederlands: soepel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|