Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwiksoties
kwiksoties [boodskap #135634] Sa, 06 Februarie 2021 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Don Quijote (Quixote) veg teen 'n windmeule.
Don Quijote (Quixote) veg teen 'n windmeule.
kwiksoties
Afbreking: kwik•so•ties


Byvoeglike naamwoord: kwiksoties
Attributief: kwiksotiese

Betekenis:
• Wat buitengewoon idealisties en uit voeling is met die werklikheid.

Gebruik:
• Hy lewe in 'n kwiksotiese wêreld van spioene en samesweringsteorie.

Sinoniem:
• idealisties
• naïef
• onprakties
• wêreldvreemd

Verwant:
• eksoties

Vertaling:
Engels: quixotic
Nederlands: donquichotterig, wereldvreemd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volwasse
Volgende onderwerp: soepel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:35:14 MGT 2024