indommel [boodskap #135629] |
Vr, 05 Februarie 2021 16:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20806 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
indommel
Afbreking: in•dom•mel
Werkwoord: dommel in, indommel
Verlede tyd: het ingedommel
Betekenis:
• In 'n ligte slaap val.
Gebruik:
• Sy sing 'n slaapliedjie en sluip saggies uit toe hy in droomland indommel.
Sinoniem:
• dut
• indoesel
• insluimer
• indut
• slaap
Vertaling:
Engels: to doze off, fall asleep
Nederlands: indommelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|