Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chaperone
chaperone [boodskap #135625] Vr, 05 Februarie 2021 13:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chaperone
Afbreking: cha•pe•rone


Selfstandige naamwoord: chaperone
Meervoud: chaperones
Verkleinwoord: chaperonetjie
Meervoud van verkleining: chaperonetjies

Betekenis:
• Ouer persoon (gewoonlik 'n dame) wat kinders begelei om fatsoenlikheid te waarborg.

Gebruik:
• Geen persone onder die ouderdom van 21 sal sonder die begeleiding van 'n ouer of chaperone toegelaat word nie.

Sinoniem:
• begeleier
• beskermer
• metgesel
• oppasser
• toesighouer

Afgelei:
• chaperoneer

Vertaling:
Engels: chaperone, chaperon
Nederlands: begeleider, begeleidster

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knoopsgat
Volgende onderwerp: nukkebol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 14:25:00 MGT 2024