katterig [boodskap #135621] |
Do, 04 Februarie 2021 15:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
katterig
Afbreking: kat•te•rig
Samestelling: kat + -terig
Byvoeglike naamwoord: katterig
Vergrotende trap: katteriger
Oortreffende trap: katterigste
Attributief: katterige
Partitief: katterigs
Betekenis:
• Met die eienskappe van 'n kat; koud, geniepsig en afknouerig.
Gebruik:
• Moenie so katterig wees nie!
Sinoniem:
• bytend
• giftig
• irriterend
• naar
• nydig
• onvriendelik
• sarkasties
• sinies
• venynig
Afgelei:
• katterigheid
Vertaling:
Engels: cattish, vixenly cross
Nederlands: katterig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|