Betekenis:
• Die sappige vruggie van 'n plant.
• (plantkunde) 'n Eenvoudige, vlesige vrug met 'n enkele vrugbeginsel.
Gebruik:
• Hou die diere dop, as hulle sekere bessies vermy, kan jy maar weet dat dit giftig is.
• Botaniese gesproke is 'n druif, koejawel en tamatie 'n egte bessie, maar moerbeie (saamgestelde vrug) en aarbeie (bykomstige vrug) is nie.