Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » benede
benede [boodskap #135619] Do, 04 Februarie 2021 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
benede
Afbreking: be•ne•de


Bywoord: benede

Betekenis:
• Op 'n plek wat laer af is.

Gebruik:
• Die waterval stort na benede.

Sinoniem:
• afwaarts
• laer
• omlaag
• onderkant
• ondertoe
• suid

Vertaling:
Engels: below, down, underneath, downstairs
Nederlands: beneden


Voorsetsel: benede

Betekenis:
• Op 'n plek wat laer af is.

Gebruik:
Benede die huis is 'n groot kelder.

Vertaling:
Engels: below, beneath
Nederlands: beneden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bymotief
Volgende onderwerp: bessie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 14:18:09 MGT 2024