Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bymotief
bymotief [boodskap #135618] Do, 04 Februarie 2021 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bymotief
Afbreking: by•mo•tief
Samestelling: by + motief


Selfstandige naamwoord: bymotief
Meervoud: bymotiewe
Verkleinwoord: bymotiefie
Meervoud van verkleining: bymotiefies

Betekenis:
• 'n Sekondêre (dikwels verskuilde of minder edele) rede of motief.

Gebruik:
• Hulle sal selde iets vir iemand anders doen, tensy hulle 'n bymotief het.

Sinoniem:
• bybedoeling

Vertaling:
Engels: ulterior motive
Nederlands: bijbedoeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kusvaartuig
Volgende onderwerp: benede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:18:37 MGT 2024