kusvaartuig [boodskap #135617] |
Do, 04 Februarie 2021 13:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kusvaartuig
Afbreking: kus•vaar•tuig
Samestelling: kus + vaartuig
Selfstandige naamwoord: kusvaartuig
Meervoud: kusvaartuie
Verkleinwoord: kusvaartuigie
Meervoud van verkleining: kusvaartuigies
Betekenis:
• Vaartuig waarmee daar in die see lang die kus (maar nie in die diepsee nie) gereis word.
Gebruik:
• 'n Sampan is 'n klein kusvaartuig, 'n soort sloep, wat in Sjina en Japan gebruik word om vis te vang.
Hiponiem:
• boot
• dhow
• logger
• loggerboot
• sampan
• seiljag
• sloep
• skip
Verwant:
• kusvaarder
• kusvaart
Vertaling:
Engels: coastal vessel
Nederlands: kustvaartuig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|