subpoena [boodskap #135616] |
Thu, 04 February 2021 13:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
subpoena
Afbreking: sub•poe•na
Selfstandige naamwoord: subpoena
Meervoud: subpoenas
Betekenis:
• Skriftelike bevel om in 'n hof te verskyn.
Gebruik:
• 'n Getuie wat versuim om 'n subpoena na te kom kan in hegtenis geneem word.
Sinoniem:
• dagvaarding
• kennisgewing
Vertaling:
Engels: subpoena, summons
Nederlands: dagvaarding
Werkwoord: subpoena
Verlede tyd: het gesubpoena
Betekenis:
• Oproep om voor 'n regbank te verskyn.
Gebruik:
• Ek is gesubpoena om in die saak te getuig.
Vertaling:
Engels: to subpoena, summons
Nederlands: dagvaarden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|