verbaliseer [boodskap #135615] |
Do, 04 Februarie 2021 13:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbaliseer
Afbreking: ver•ba•li•seer
Werkwoord: verbaliseer
Verlede tyd: het geverbaliseer
Betekenis:
• In woorde uitdruk (veral werkwoorde, verba).
Gebruik:
• Mans sukkel soms om hulle gevoelens te verbaliseer.
Sinoniem:
• artikuleer
• formuleer
• verwoord
Afgelei:
• verbaal
• verbalisering
Vertaling:
Engels: to verbalize
Nederlands: verbaliseren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|