perron [boodskap #135614] |
Thu, 04 February 2021 12:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
perron
Afbreking: per•ron
Selfstandige naamwoord: perron
Meervoud: perrone, perrons
Verkleinwoord: perrontjie
Meervoud van verkleining: perrontjies
Betekenis:
• Platform langs 'n treinspoor. 'n Lang en verhoogde stoep by 'n stasie vanwaar mens op en van 'n trein af kan klim.
Gebruik:
• U trein vertrek om 12:00 vanaf perron 8.
Sinoniem:
• platform
• stasie
Afgelei:
• perronkaartjie
Vertaling:
Engels: platform, track
Nederlands: perron
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|