soomloos [boodskap #135610] |
Wed, 03 February 2021 18:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
soomloos
Afbreking: soom•loos
Samestelling: soom + -loos
Byvoeglike naamwoord: soomloos
Attributief: soomlose
Betekenis:
• Glad en sonder 'n merkbare oorgang.
Gebruik:
• Die maatskappy se produkte integreer soomloos.
Sinoniem:
• naatloos (voorkeurvorm)
• ononderbroke
• seepglad
Vertaling:
Engels: seamless
Nederlands: naadloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|