Pools [boodskap #135609] |
Wed, 03 February 2021 15:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pools
Afbreking: Pools
Uitspraak: /pʊəls/
Byvoeglike naamwoord: Pools
Attributief: Poolse
Betekenis:
• Betreffende die land Pole, of die taal Pools.
Gebruik:
• Die eerste beduidende Poolse woordeboek, Słownik języka polskiego, is in die vroeë 1800's in Warskou gepubliseer.
Vertaling:
Engels: Polish
Nederlands: Pools
Selfstandige naamwoord: Pools
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 40 miljoen sprekers, die ampstaal van Pole.
Gebruik:
• Kan jy Pools praat?
Verwant:
• Pole
• Pools
Vertaling:
Engels: Polish
Nederlands: Pools
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|