Re: Een klein treetjie vier demokrasie [boodskap #14441] |
Sat, 09 May 1998 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Henri skryf:
> De Lille is hof toe, maar die Speaker het onder 'n wet van 1963 'n
> sertifikaat uitgereik dat die hof nie die magte het om parlementêre
> prosedures te ondersoek nie.
Skreeusnaaks: Die ANC gebruik een van die vermaledyde "apartheidswette" om
die PAC by te kom.
Bevestig maar net weer - ons nuwe regeerders is geensins beter as die
voriges nie.
> O ja, sover was daar ook nog nie beskuldigings van rassisme teenoor regter
> Hlope nie!
Hmmmm..... Is "hlope" nie 'n woord vir "wit" in die Ngunitale nie?
Groete, Leendert
|
|
|