woer-woer [boodskap #135608] |
Wed, 03 February 2021 15:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woer-woer
Afbreking: woer-woer
Selfstandige naamwoord: woer-woer
Meervoud: woer-woere, woer-woers
Verkleinwoord: woer-woertjie
Meervoud van verkleining: woer-woertjies
Betekenis:
• Tuisgemaakte speelding, voorwerp aan 'n tou wat geswaai of opgewen en dan styfgetrek word om 'n woer-geluid te maak.
Gebruik:
• Jy mag nie met 'n woer-woer in die klas spel nie.
Spreekwoord:
• Woer-woer speel. [Onopreg te werk gaan.]
Spelfout:
• woerwoer
Vertaling:
Engels: whirr-whirr, whirligig
Werkwoord: woer-woer
Verlede tyd: het gewoer-woer
Betekenis:
• Vinnig in die rondte draai, of die klank van iets wat vinnig spin.
Gebruik:
• 'n Groot voël woer-woer laag oor ons koppe.
Vertaling:
Engels: to whirr
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|