Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nukkerig
nukkerig [boodskap #135605] Wed, 03 February 2021 12:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nukkerig
Afbreking: nuk•ke•rig
Samestelling: nuk + -erig


Byvoeglike naamwoord: nukkerig
Vergrotende trap: nukkeriger
Oortreffende trap: nukkerigste
Attributief: nukkerige
Partitief: nukkerigs

Betekenis:
• Vol nukke; in 'n slegte luim; nors en weerbarstig.

Gebruik:
• Hoekom is die kind so nukkerig vanoggend?

Sinoniem:
• befoeterd
• brommerig
• buierig
• dwarstrekkerig
• humeurig
• iesegrimmig
• knorrig
• kortaf
• omgekrap
• ongelukkig
• nors
• prikkelbaar
• rebels
• stuurs

Afgelei:
• nukkerigheid

Vertaling:
Engels: whimsical, sulky, moody, sullen
Nederlands: nukkig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leesbril
Volgende onderwerp: ekspedisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:46:44 UTC 2025