leesbril [boodskap #135604] |
Wed, 03 February 2021 10:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leesbril
Afbreking: lees•bril
Samestelling: lees + bril
Selfstandige naamwoord: leesbril
Meervoud: leesbrille
Verkleinwoord: leesbrilletjie
Meervoud van verkleining: leesbrilletjies
Betekenis:
• 'n Bril waarmee gelees word, wat die letters op leesafstand mooi duidelik maak.
Gebruik:
• Waar het ek my leesbril gesit?
Vertaling:
Engels: reading glasses
Nederlands: leesbril
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|