leesboek [boodskap #135603] |
Wed, 03 February 2021 09:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leesboek
Afbreking: lees•boek
Samestelling: lees + boek
Selfstandige naamwoord: leesboek
Meervoud: leesboeke
Verkleinwoord: leesboekie
Meervoud van verkleining: leesboekies
Betekenis:
• 'n Boek met woorde en sinne, meestal om kinders te leer lees.
Gebruik:
• My eerste leesboek in graad 1 se naam was Boet en Saartjie.
Verwant:
• inkleurboek
• prentjieboek
• skryfboek
• woordeboek
Vertaling:
Engels: reading book
Nederlands: leesboek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|