Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vooroorlye
vooroorlye [boodskap #135601] Wed, 03 February 2021 07:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vooroorlye
Afbreking: voor•oor•ly•e


Selfstandige naamwoord: vooroorlye
Meervoud:

Betekenis:
• (deftig) Voortydige dood.

Gebruik:
• Ek bemaak my boedel aan my kinders, elkeen vir 'n gelyke deel, of by vooroorlye van enige van hulle aan sy/haar wettige afstammelinge by wyse van plaasvervulling.

Vertaling:
Engels: predecease
Nederlands: vooroverlijden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hebsugtig
Volgende onderwerp: rusplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:48:05 UTC 2025