guns [boodskap #135599] |
Wed, 03 February 2021 07:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
guns
Afbreking: guns
Selfstandige naamwoord: guns
Meervoud: gunste
Verkleinwoord: gunsie
Meervoud van verkleining: gunsies
Betekenis:
• Iemand help deur 'n goeie daad te verrig.
• Goedkeuring of ondersteuning geniet.
Gebruik:
• Kan jy vir my 'n guns doen asseblief?
• Hy probeer om haar guns te wen.
Sinoniem:
• aalmoes
• hulp
• toegeneentheid
• weldaad
• welwillendheid
Antoniem:
• afguns
• onguns
Afgelei:
• gunsbetoon
• gunsbewys
• gunsteling
Vertaling:
Engels: favour; kindness, patronage, support
Nederlands: gunst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|