snoei [boodskap #135595] |
Tue, 02 February 2021 18:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
snoei
Afbreking: snoei
Werkwoord: snoei
Verlede tyd: het gesnoei
Betekenis:
• Na die gewente lengte terugsny; korter knip; regsny.
• (figuurlik) Ongewensde of oortollige dele uithaal.
Gebruik:
• Die koudste tyd van die jaar is gewoonlik die beste tyd om plante te snoei.
• Die regering sal hulle begroting moet snoei.
Afgelei:
• besnoei
• snoeiery
• snoeimes
• snoeiskêr
• snoeityd
• terugsnoei
• wegsnoei
Vertaling:
Engels: to prune, trim, clip, cut
Nederlands: snoeien
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|