diskresie [boodskap #135592] |
Tue, 02 February 2021 14:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diskresie
Afbreking: dis•kre•sie
Selfstandige naamwoord: diskresie
Meervoud: diskresies
Betekenis:
• Versigtig in hoe 'n mens handel.
• Volgens persoonlike oordeel; na goeddunke.
Gebruik:
• Dis 'n netelige saak, lê maar die nodige diskresie aan die dag.
• Ons laat dit aan u diskresie oor.
Verwant:
• diskresionêr
Vertaling:
Engels: discretion
Nederlands: discretie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|