Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prewel
prewel [boodskap #135590] Tue, 02 February 2021 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
prewel
Afbreking: pre•wel


Werkwoord: prewel
Verlede tyd: het geprewel

Betekenis:
• Om iets op 'n onverstaanbare manier te sê; sag en binnensmonds praat.

Gebruik:
• Die man prewel 'n kort gebed.

Sinoniem:
• mompel
• murmureer

Afgelei:
• prewelend
• preweling

Vertaling:
Engels: to mumble, mutter
Nederlands: prevelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skugter
Volgende onderwerp: bynaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:38:11 UTC 2025