Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skugter
skugter [boodskap #135589] Tue, 02 February 2021 07:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skugter
Afbreking: skug•ter
Samestelling: skug + -ter


Byvoeglike naamwoord: skugter
Vergrotende trap: skugterder
Oortreffende trap: skugterste
Attributief: skugtere
Partitief: skugters

Betekenis:
• Skaam en teruggetrokke; wat nie graag aandag trek nie.

Gebruik:
• Ná die voorval het die skugter kind nog meer teruggetrokke geraak.

Sinoniem:
• bedees
• beskroom
• skamerig
• sku

Afgelei:
• skugterheid

Vertaling:
Engels: shy, timied, coy
Nederlands: schuchter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: luiaard
Volgende onderwerp: prewel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:59:34 UTC 2025