speelgoedkar [boodskap #135582] |
Ma, 01 Februarie 2021 16:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
speelgoedkar
Afbreking: speel•goed•kar
Samestelling: speelgoed + kar
Selfstandige naamwoord: speelgoedkar
Meervoud: speelgoedkarre
Verkleinwoord: speelgoedkarretjie
Meervoud van verkleining: speelgoedkarretjies
Betekenis:
• 'n Speelding in die vorm van 'n klein karretjie.
Gebruik:
• Wil jy 'n speelgoedkar of 'n treinstel vir jou verjaarsdag hê?
Sinoniem:
• speelgoedmotor
Vertaling:
Engels: toy car
Nederlands: speelgoedauto
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|