Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » avontuurlustig
avontuurlustig [boodskap #135579] Mon, 01 February 2021 10:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
avontuurlustig
Afbreking: a•von•tuur•lus•tig
Samestelling: avontuur + -lustig


Byvoeglike naamwoord: avontuurlustig
Vergrotende trap: avontuurlustiger
Oortreffende trap: avontuurlustigste
Attributief: avontuurlustige
Partitief: avontuurlustigs

Betekenis:
• Wat lus is vir avontuur, of vol opwinding en waaghalsigheid is.

Gebruik:
• Sommige mense is geneig om meer impulsief en avontuurlustig as ander te wees.

Afgelei:
• avontuurlustiges
• avontuurlustigheid

Verwant:
• avonturier

Vertaling:
Engels: adventurous
Nederlands: avontuurlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sorgsaam
Volgende onderwerp: rondomtalie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:40:19 UTC 2025