Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sorgsaam
sorgsaam [boodskap #135578] Mon, 01 February 2021 07:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sorgsaam
Afbreking: sorg•saam
Samestelling: sorg + saam


Byvoeglike naamwoord: sorgsaam
Vergrotende trap: sorgsamer
Oortreffende trap: sorgsaamste
Attributief: sorgsame

Betekenis:
• Met die nodige omgee en sorg.

Gebruik:
• 'n Baba moet ten alle tye liefdevol en sorgsaam behandel word.

Afgelei:
• sorgsaamheid
• sorgsaamheidsplig

Vertaling:
Engels: caring, considerateness
Nederlands: zorgzaam

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aantrekkingskrag
Volgende onderwerp: avontuurlustig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 14:59:29 UTC 2025