tuinhek [boodskap #135575] |
Sun, 31 January 2021 18:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tuinhek
Afbreking: tuin•hek
Samestelling: tuin + hek
Selfstandige naamwoord: tuinhek
Meervoud: tuinhekke
Verkleinwoord: tuinhekkie
Meervoud van verkleining: tuinhekkies
Betekenis:
• 'n Hek in die heining om 'n tuin.
Gebruik:
• Maak die tuinhek toe agter jou sodat die hond nie uitkom nie.
Vertaling:
Engels: garden gate
Nederlands: tuinhek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|