Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skouhuis
skouhuis [boodskap #135570] Sun, 31 January 2021 14:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skouhuis
Afbreking: skou•huis
Samestelling: skou + huis


Selfstandige naamwoord: skouhuis
Meervoud: skouhuise
Verkleinwoord: skouhuisie
Meervoud van verkleining: skouhuisies

Betekenis:
• 'n Modelhuis wat ten toon gestel word.

Gebruik:
• Die ontwikkelaar het 'n skouhuis gebou om voornemende kopers 'n tipiese drieslaapkamerhuis met 'n hoë vlak van afwerking te wys.

Vertaling:
Engels: show house
Nederlands: modelwoning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skougrond
Volgende onderwerp: Skandinawiër
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:40:33 UTC 2025