Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ronddool
ronddool [boodskap #135567] Sat, 30 January 2021 20:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ronddool
Afbreking: rond•dool
Samestelling: rond + dool


Werkwoord: dool rond, ronddool
Verlede tyd: het rondgedool

Betekenis:
• Sonder duidelike doel of rigting êrens heen beweeg.

Gebruik:
• Wie weet wat snags in die spookagtige kasteel se gange ronddool?

Sinoniem:
• ronddobber
• ronddwaal
• rondtrek
• swerf

Vertaling:
Engels: to wander, roam, wander about
Nederlands: ronddolen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryer
Volgende onderwerp: sytak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:58:35 UTC 2025