Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tesame
tesame [boodskap #135564] Sat, 30 January 2021 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
tesame
Afbreking: te•sa•me


Bywoord: tesame

Betekenis:
• Saam met; in digte nabyheid van mekaar.

Gebruik:
• Klimaatsverandering tesame met die verlies aan biodiversiteit is van die grootste bedreigings is wat die mensdom nog in die gesig gestaar het.

Wisselvorm:
• tesaam

Vertaling:
Engels: together, altogether, collective
Nederlands: tezamen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geologies
Volgende onderwerp: katarak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:48:30 UTC 2025