geologies [boodskap #135563] |
Sat, 30 January 2021 15:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geologies
Afbreking: geo•lo•gies
Byvoeglike naamwoord: geologies
Attributief: geologiese
Betekenis:
• Wat op die geologie (die geskiedenis en struktuur van die aarde) betrekking het.
Gebruik:
• Oos-Antarktika is geologies baie oud en dateer uit die Prekambrium, met rotse wat meer as 3 miljard jaar gelede gevorm is.
Sinoniem:
• aardkundig
Afkorting:
• geol.
Vertaling:
Engels: geologic, geological
Nederlands: geologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|