Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegraap
wegraap [boodskap #135562] Sat, 30 January 2021 12:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegraap
Afbreking: weg•raap
Samestelling: weg + raap


Werkwoord: raap weg, wegraap
Verlede tyd: het weggeraap

Betekenis:
• Iets wegvat deur dit haastig te gryp; opraap om weg te neem; wegruk.
• (religie) Onverwags van die aarde na die hemel neem.

Gebruik:
• Ek wou die laaste koekie voor sy oë wegraap, maar hy was te vinnig gewees.
• Die ware gelowige sal eendag reg langs die skyngelowige weggeraap word.

Afgelei:
• wegraping

Vertaling:
Engels: to rapture
Nederlands: wegrapen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veroordeel
Volgende onderwerp: geologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:43:14 UTC 2025