Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veroordeel
veroordeel [boodskap #135561] Sat, 30 January 2021 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
veroordeel
Afbreking: ver•oor•deel
Samestelling: ver- + oordeel


Werkwoord: veroordeel
Verlede tyd: het veroordeel

Betekenis:
• 'n Regterlike oordeel uitspreek; iemand vonnis.
• Sê dat iets verkeerd is; afkeur toon.

Gebruik:
• Die regter het die moordenaar tot die doodstraf veroordeel.
• Ons veroordeel enige vorm van geweld.

Afgelei:
• veroordeelde
• veroordeling

Vertaling:
Engels: to condemn, sentence
Nederlands: veroordelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reusagtig
Volgende onderwerp: wegraap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:39:01 UTC 2025