operatief [boodskap #135559] |
Fri, 29 January 2021 18:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
operatief
Afbreking: o•pe•ra•tief
Byvoeglike naamwoord: operatief
Attributief: operatiewe
Betekenis:
• Wat op 'n operasie betrekking het (medies, militêr of andersinds).
Gebruik:
• As die medikasie nie doeltreffend is nie sal ons operatief moet ingryp.
Afgelei:
• intraoperatief
• postoperatief
• preoperatief
Vertaling:
Engels: operative
Nederlands: operatief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|