Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » intraoperatief
intraoperatief [boodskap #135558] Fri, 29 January 2021 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
intraoperatief
Afbreking: in•tra•o•pe•ra•tief
Samestelling: intra- + operatief


Byvoeglike naamwoord: iteraoperatief
Attributief: iteraoperatiewe

Betekenis:
• Tydens 'n operasie.

Gebruik:
• Indien nodig sal 'n bloedoortapping intraoperatief toegedien word.

Verwant:
• postoperatief
• preoperatief

Vertaling:
Engels: intraoperative
Nederlands: intraoperatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: preoperatief
Volgende onderwerp: operatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:51:52 UTC 2025