Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » preoperatief
preoperatief [boodskap #135557] Fri, 29 January 2021 16:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
preoperatief
Afbreking: pre•o•pe•ra•tief
Samestelling: pre- + operatief


Byvoeglike naamwoord: preoperatief
Attributief: preoperatiewe

Betekenis:
• Voor 'n operasie.

Gebruik:
• Narkose sal preoperatief toegedien word.

Antoniem:
• postoperatief

Verwant:
• intraoperatief

Vertaling:
Engels: preoperative
Nederlands: preoperatief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: postoperatief
Volgende onderwerp: intraoperatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 16:02:39 UTC 2025