postoperatief [boodskap #135556] |
Fri, 29 January 2021 16:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
postoperatief
Afbreking: post•o•pe•ra•tief
Samestelling: post- + operatief
Byvoeglike naamwoord: postoperatief
Attributief: postoperatiewe
Betekenis:
• Ná 'n operasie.
Gebruik:
• Die wond sal postoperatief vir 'n paar dae geswel wees.
Antoniem:
• preoperatief
Verwant:
• intraoperatief
Vertaling:
Engels: postoperative
Nederlands: postoperatief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|