Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandhoop
sandhoop [boodskap #135555] Fri, 29 January 2021 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sandhoop
Afbreking: sand•hoop
Samestelling: sand + hoop


Selfstandige naamwoord: sandhoop
Meervoud: sandhope
Verkleinwoord: sandhopie
Meervoud van verkleining: sandhopies

Betekenis:
• Los sand wat op 'n hoop lê.

Gebruik:
• Die kinders gly vermakerig van die sandhoop af.

Vertaling:
Engels: sand pile
Nederlands: zandhoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorlê
Volgende onderwerp: postoperatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:44:05 UTC 2025