Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omissie
omissie [boodskap #135552] Thu, 28 January 2021 15:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omissie
Afbreking: o•mis•sie


Selfstandige naamwoord: omissie
Meervoud: omissies

Betekenis:
• Dit wat ontbreek omdat dit nagelaat of weggelaat is.

Gebruik:
• Die omissie om behoorlik kennis te gee sal die verrigtinge by enige sodanige vergadering ongeldig maak.

Sinoniem:
• uitlating
• versuim
• weglating

Vertaling:
Engels: omission
Nederlands: omissie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: advertensiebord
Volgende onderwerp: voorlê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 16:00:00 UTC 2025