Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haelstorm
haelstorm [boodskap #135550] Thu, 28 January 2021 14:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Haelstorm.
'n Haelstorm.
haelstorm
Afbreking: hael•storm
Samestelling: hael + storm


Selfstandige naamwoord: haelstorm
Meervoud: haelstorms
Verkleinwoord: haelstormpie
Meervoud van verkleining: haelstormpies

Betekenis:
• Neerslag van ys (hael) wat tydens 'n hewige storm na benede stort.

Gebruik:
• Die haelstorm het tot kragonderbrekings en groot ontwrigting op paaie gelei.

Verwant:
• haelbui

Vertaling:
Engels: hailstorm
Nederlands: hagelbui

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reënjas
Volgende onderwerp: advertensiebord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 15:44:11 UTC 2025