Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reënjas
reënjas [boodskap #135549] Thu, 28 January 2021 10:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon wat 'n reënjas aan het.
'n Persoon wat 'n reënjas aan het.
reënjas
Afbreking: reën•jas
Samestelling: reën + jas


Selfstandige naamwoord: reënjas
Meervoud: reënjasse
Verkleinwoord: reënjassie
Meervoud van verkleining: reënjassies

Betekenis:
• 'n Waterdigte oorjas wat mens droog hou as dit reën.

Gebruik:
• 'n Reënjas het meestal 'n kappie wat oor die kop getrek kan word.

Vertaling:
Engels: raincoat
Nederlands: regenjas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoogstaande
Volgende onderwerp: haelstorm
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 16:03:32 UTC 2025